Wen of verloor…

Ons verloor onsself in die kakofonie van ‘n gewone dag as gewone mense.

Ons vereenselwig onsself met dinge aan die voetsteen van ons vuurmaakplek en streel ons vepletterde toewyding met troospryse.

Is ons bang

vir dit wat ons kan

wees?

‘n Gebroke gees, wat sukkel om bybel te lees want die gedagtes spring rond tussen die letters en mooi geskryf.

Maar jy mis die punt.

Jy moet onvoorwaardelik, onbaatsugtig jouself oopskeur en blootstel aan die lewe-

want DIT is wat werklike wenners doen.

Advertisements

One thought on “Wen of verloor…

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s